The Totaly Awesome Randomness of me

Here, ek het ‘n klomp maatjies en familie, U ken hulle elkeen persoonlik want U het my geseën met elkeen van hulle in my lewe. Ons is elkeen uniek en verskil van mekaar maar een ding wat dieselfde is, is ons liefde vir U. Ek waardeer elkeen van hulle en is baie lief vir hulle.

Vandag lê ek elkeen van hulle voor U voete neer en vra asseblief Here, beskerm hulle, bless hulle uit hulle sokkies uit, bederf hulle sommer net en hou hulle styf vas… soos net U kan. Gee vir hulle U liefde en U vrede Here… want dit is meer as genoeg…

AMEN

About these ads

Comments on: "My gebed vir Vriende en Famielie" (1)

  1. riana myburhg said:

    Dit is die Owsomeste en mooiste boodskappie oot wat ek vir my vriende kan gee ! Dit is baie baie mooi, en is die beste van almal wat ek al gelees het !

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 148 other followers

%d bloggers like this: